Paul Stewart (akteur)

Paul Stewart
Geboorte (1908-03-13)13 Maart 1908
Sterfte 17 Februarie 1986 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Stewart (13 Maart 1908 – 17 Februarie 1986) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Citizen Kane (1941), The Window (1949), Twelve O'Clock High (1949), en Kiss Me Deadly (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne